Ons het 'n bietjie lanklaas geblog, was bietjie besig..het getrek, met vakansie gegaan..o ja en bietjie skoolgehou ook..
So ek gaan probeer om net so bietjie fotos op te sit sodat almal kan sien ons is nog OK en baie besig..
Dubai Sevens
Greg en Celandre saam met 1 van die Bokkies..

Celandre en Celine saam die "nursies"
Celandre, Celine en Florencia saam die pienk manne! Celine lyk heel "embarrased" om saam die pienk "DARE TO BE DIFFERENT" manne gesien te word..of is dit oor die Argentynse vlag oor daardie gesiggie?..

SEVEN'S

Wat 'n gesig..Crispin oefen solank vir die All Blacks se "mean face" Haka.

***
2 comments:
Ek kom lees gereeld so bietjie van die mense se blogs en joune is een van hulle. Ek sien jy se jy hou skool so met ander woorde dan is jy seker 'n onderwyseres. Hoe is dit om daar skool te hou. My man is ook 'n onderwyser en ons oorweeg dit baie sterk om ook elders te gaan nes skrop.
Groete
Cecile
Hi Cecile..
Ek tuisskool my kinders...
maar kan vir jou Suid-Afrikaanse onderwysers wat wel hier skoolhou se info stuur- wat is jou email adres?
Post a Comment