..en op "Kung-Fu" Panda ry...
*****
*****
Jammer maar ek is 'n swak rugbykyker...ek moes net altyd Greg se seer "grassburns" en spiere nurse..dis al wat ek daarvan weet of geweet het VOOR die skare in ons sitkamertjie begin "refferee" het..jo jo jo.. toe weet ek die is nie 'n goeie "game" nie...ek moes hulle lawe met tee en koek om hulle monde stil te kry...
...iets sterkers te drinke was buite die kwessie..die mense was klaar kwaai! Maar gelukkig het Sandra almal gerus gestel dat ons nog steeds die wêreldbeker het...
Daarsy! Ek is nog steeds 'n rugbynurse, dit was nou wel nie "grassburns" en seer spiere nie maar die kwaaigeit is "genurse" met 'n koppie "betervoel"...
Dankie julle! Ons het julle kuier uiters baie geniet en dankie Nelmari dat jy ons kiddies besig gehou het,hulle het jou baie geniet!
********************************************
Laas het einde niet...nadat Greg vir Sandra hulle uit die dorp gevat het, het Louis en Retha(ook deel van die kindergroep) agtergebly en die heerlike warm aandlug (met "N PAAR REENDRUPPELS hier en daar ) op die gras-sypaadjie uitgesweet!
..en Crispin laat homself nie in 'n "bal druk nie"


Binne sekondes het meeste mense weg gehardloop om uit die reën te kom.



omtrent 'n half-uur later het die Hotelbestuur die swembad "officially closed" verklaar en moes ons uit die water...ook maar goed so want toe begin die weerlig slaan!!! Wat 'n gesig, iets wat ons nog nooit hier gesien het nie..

Al ooit die gesegde gehoor van wees versigtig waarvoor jy wens...ek is bly ek het gewens...
xxxxxxx