Friday, 26 December 2008
Deel 3: Update..Die storm..
Thursday, 25 December 2008
Geseënde Kersfees!!!
Manewales by die Kersboom..eintlik so opgewonde ons kan net nie meer WAG nie!*************
OOOOEPS..wat fluister sy vir Kersvader?
"Pappa..Mamma het gesê ek mag nie met vreemde omies praat nie"
Tuesday, 23 December 2008
'n Gelukskoot!!!
Heel kordaat het hy kant toe geswem en homself uitgehelp!
Gedog ons is te "oud" vir sulke toertjies...toe nie..
"Monkey-see-Monkey-do.."
Heel oorspronklike naam ne?
Merke, Gereed...EET!!
Die pad terug huistoe.. die dorpie groet ons met Good-Bye..
.....min weet hy van die storm wat hom gaan tref oor minder as 'n uur...
meer daarvan op die trae blognuus..om..wanneerookal..
Monday, 22 December 2008
Update na die groot stilte..
Daar is vissies, see-annemone, krappies...
Ai maar dis lekker by die see!!!
en vir die HOOGTEPUNT van ons verblyf sien ons iets waarvoor ons nog spesiaal Muscat toe wou gaan..
Greg is soos n wafferse "rescue- swemmer" agter ou Skillie aan en WHALLAAAA!!! Hy het hom gevang...
Update na die groot stilte..See toe!!!
aaaah en hier is die see, mens ruik dit mos eers voor jy dit sien...
Die ingang van Royal Beach Hotel waar ons oornag..as dit Eid is die volgende dag dan moet ons uit,dan is hulle vol geboek..maar as die maan nie verskyn nie en dis nog nie Eid nie dan bly ons nog 'n nag..Confusing nê..praat van met die maan gepla..
In die ontvangs is "die drie" weer lekker laf..pa skryf dit af aan opgewondenheid..
Celandre en Celine ry saam die hotelbestuurder in sy "club"kar na ons chalet.
Celandre kruip buite weg terwyl ons uitpak..
Voor ons kon sê MES was Crispin en Celine af see toe!!!
..ons het lekker in die swembad baljaar..
Die berge aan die agterkant en die see aan die voorkant en die groen gras langs die kant is net die regte doepa vir 'n rustige gemoed...behalwe vir die maan-kwessie..
Die maan het toe verskyn en ons is na een dag en nag se "explore" weer op pad... Eid het begin!
