Net so 2 dae voor die besige Eid vakansie het ons deurgegaan na Khorfakkan..voor die groot toeloop van mense begin het.
Die uitsig vanuit ons chalet - Royal Beach Hotel..mmm ek droom nou nog daarvan!
Die twee Strandlopers...
Julle ons was verstom oor die mooiste see-lewe wat hier krioel net waar ons tevore geswem het!
Daar is vissies, see-annemone, krappies...
See-sterrietjies van groot, lank en maer tot klein...

Ai maar dis lekker by die see!!!

en vir die HOOGTEPUNT van ons verblyf sien ons iets waarvoor ons nog spesiaal Muscat toe wou gaan..
Greg is soos n wafferse "rescue- swemmer" agter ou Skillie aan en WHALLAAAA!!! Hy het hom gevang...

Is hy nie te pragtig nie!

No comments:
Post a Comment