Friday, 26 December 2008

Deel 3: Update..Die storm..

Die storm wat Dibba gaan tref is nou wel nie groot water of wind nie, maar wel 'n elle lange 4km
ketting van "vakansiegangers"!
Ons het deur die dorpie "Masafi" gery

Kyk net al die opblaas diere- lyk soos die "ku-ku" shoppies in die townships..

Die matman rol ENTOESIASTIES matte oop!

Op soek na ' n souvernier..

Kamele op soek na kos..dink so..

Dis 'n mooi landskap..op is dit sandskap?

Poot-uit pak ons die rit aan..huis toe..
****************



2 comments:

mensesondergrense said...

Hallo julle,
Dit is so lekker om weer elke dag julle blog te kan oopmaak en lees. Liefde vir almal. T Annatjie

Muriel said...

Baie mooi foto's

Voorspoed vir 2009!!

Groete