Waar is die mayonaise en lekkers vragies? Sou graag Cross en Blackwell en Fizzers opsit om nie eers van Cream-Soda gaskoeldrank te praat nie...OOOOO verlang ek nou terug SA toe...
maar ja dis die rede waarom ons nou op 'n dieet is...
Tandepasta: Oral B Sensitive
Lyfseep: Lux Body Wash- Shimmering Sea
Sjokolade: Lindt se DONKER SJOKOLADE veral met 'n tikkie lemoen in!
Chips: Pringles- Sout en Asyn
Kougom: Vicks Chappies en Druiwe geur
Aanmaakkoeldrank: O.. O.. O.. O.. OROS..passionfruit..as iemand dit van SA inbring..2de opsie is TANG-Mango
Kruidenierswinkel: Carrefour/Spinneys/Safeer
Kar: Wit KIA Sportage
Klere: Goeie Suid-Afrika,enige winkel met broeke waar daar spasie vir die heupe en die boude is...
Bank: National Bank of Abu Dhabi
Selfoon: Nokia 3500
Rekenaar: BenQ???
Tannie Annatjie ek wil graag julle almal in NZ terg maar ek weet nie hoe nie, so ek terg julle hoor, copy maar die lys en paste hom op new post...dit sal interessant wees om jul Brands te sien!

4 comments:
En waar kry julle die Oros?!! Vir die rekenaar, kyk voor jou in die middel of regs sal jy die naam sien :-)
Mmm ja Lindt sjokelade is divine!!
Vicks bubblegum laat my sommer ver ver ver terug dink na my kinderjare .. en daardie MOND vol kougom. Geen wonder die ou mense wou die stuipe kry as mens kougom kou nie.
Vicks bubblegum laat my sommer ver ver ver terug dink na my kinderjare .. en daardie MOND vol kougom. Geen wonder die ou mense wou die stuipe kry as mens kougom kou nie.
Post a Comment