Sunday, 07 June 2009

Ons Huweliksherdenking..

Dit voel of ons van altyd net saam is en bymekaar is...maar as mens die fotos kyk en wiskunde doen besef mens die jare het aangestap...
8 Junie 1996
Love is a symbol of eternity. It wipes out all sense of time, destroying all memory of a beginning and all fear of an end..


Trip over love and you can get up. Fall in love and you fall forever!

..a successful marriage requires falling in love many times, always with the same person...

ek val aaneen... Baie dankie vir Alles my man, jy is my sielsgenoot van altyd af...

ek sal jou hart vir ewig veilig bewaar...

3 comments:

Sandra said...

Nog 'n spesiale dag! Baie geluk julle twee en mag daar nog sommer baie baie jare saam wees. Hoop julle het 'n baie spesiale bederf dag vandag.

Charmaine said...

Baie baie geluk julle twee. Baie lief vir julle. Mag die volgende 50 jaar elke jaar net beter word ...

mensesondergrense said...

Hello julle tweetjies.
Baie geluk met julle huweliksherdenking. Sjoe, 13 jaar dit is lank. Hoop daar is nou dubbel so veel vir julle.
Mis julle baie.

Liefde en groete vir die kiddies.

Sebil