Wednesday, 18 July 2007

Ons maak die duine gelyk..(net die in ons erf!)

Na ons groen Disney-vakansie het ons tot 'n besluit gekom...ons wil GRAS hê!!!




Toe roep ons maar die hulp van die stootskraper in, teen 100dh per uur. Hy sal nou die duine in

die tuin opskraap en gaan gooi daar waar net klipperigheid is. julle hierdie plek is mmm sê mens bar of dor? maar ek meen hiers niks behalwe bakstene, bourommel en sand sand sand nie! o ja e plaveisel...








Crispin hardloop sy beentjies stomp om van die groot lawaai af weg te kom...





Celine probeer hom oorreed om net te voel hoe sy wiele voel!



Oom vat jy die graaf dan wys ek jou hoe ry ek daardie ding TOE?????




Jy is dan net so hoog Celine!!!!



Ons is net versigtig vir die waterpype wat saam die duine kan verdwyn!




So ja nou kan ons lekker in die sandput speel!!! hoop hy word groen!



Sjoe nou is ek dors!!










2 comments:

Anonymous said...

Ek geniet die fotos en stories vreeslik baie. Ek het ook nou 'n blogspot. www.kameelland.blogspot.com

Anonymous said...

Is die duine nie al plat in Al Ain nie? Gebeur daar niks nuut nie? Greg jy gaan weer die password vergeet!!! Miskien moet ons maar self kom kuier om nuus daar te kom haal.