Sunday, 07 June 2009

Baie geluk met jou verjaardag my Skat!

Baie geluk met jou verjaardag my Engel.
Mag jy jou dag baie geniet en mag ons Vader jou sommer op seën.


3 comments:

Sandra said...

Baie geluk met jou verjaarsdag Vicky. Ek hoop jy het 'n wonderlike dag en dat jou gesin jou sommer baie gaan bederf! Onthou ons moet nog Brasiliaans gaan eet!!!

Sandmensie said...

Baie dankie my Skat,Celan,Lien en Crisi.. baie dankie vir my nice koek en sing VROEG vanoggend! Ek is BAIE lief vir julle, julle is die beste!!!

Sandmensie said...

Dankie Sandra! mmmmm Brasiliaans..julle moet net laat weet wanneer dan kom ons!