Maar boys ek wil vir julle sê.....As jy in die Spa 'n draai maak, gaan dit jou nie 'n sissie maak nie want dit is nou maar een maal........."LEKKER!!!!!!"
My wederhelf het my getreat vir 'n "Hot Stone massage" en 'n "Marine Foot Spa". Ek is nou so kalm en rustig die wêreld kan nou maar vergaan ek sal nie omgee nie. Dit was Awesome....
Baie dankie my Engel, Dit was 'n belewenis gewees.....Jy is die beste!!
Jou Pa en Ma het waarheid gepraat....Jy is Great! Dit is maar net lekker om met jou getroud te wees!!

2 comments:
EN julle het niks foto's geneem nie - ag neem man. Volgende keer moet julle saam gaan na die Meridien se een in Abu Dhabi ok?! En julle kan my saamneem om die foto's te neem :-).
Lol! Ja, daai kop massage na die haarsny is ook nogal lekker. :) Ek bly in Abu Dhabi.
Post a Comment