Monday, 17 September 2007

Eerste dag, week by die skool..

Opstaantyd...
Aantrek..

Hare doen...
Hier is ek nou...
Net gou-gou bietjie speel...voor ek moet ingaan..

Pappa moet net mooi praat...
*****************************************

Dag 2, huistoe gaan -tyd
ons speel te lekker...
wie wil nou huistoe gaan?
Dag 3..waterspeeldag by die skool en dan naweek!


Lana gaan Suid-Afrika toe vanaand en ons 3 gaan saam om vir die week te kuier!!!
(13 Sept)




No comments: