Thursday, 06 September 2007

Operasie KINDERGARTEN 2!

Hierdie dag het baie vroeg begin met 'n miljoen vlinders in my maag en 'n naar gevoel wat net nie wou wyk nie....

maar dit was ook van korte duur want voor 9uur was ek die trotse juffrou van 25 kindertjies!!!

elkeen met sy eie unieke ietsie aan hom of haar, en natuurlik kliek die "girls" al klaar saam!

my assistent Annastasia rus haar bene...

Die musiekjuffrou doen haar ding!

hierdie outjie is die ene konsentrasie...baie gewillig om te leer maar praat nie 'n WOORD ENGELS nie...kom ons kyk hoe gaan dit teen volgende termyn... ek het al die heel week arabierse klasse saam die kids gedoen en ek ken nogal 'n paar woorde! moenie my nou vra om dit te noem nie...dit het uitgewaai!

..........................................................





1 comment:

Anonymous said...

Ai dit was lekker om weer van julle te hoor. Jy sal 'n goeie Juffrou wees Vicky. Baie sterkte vir al die nuwe aanpassings. Ek hoop al drie die kleingoed gaan sommer baie gou aangepas en ingeburger wees en dit vreeslik geniet. Liefde