Crisi wou 'n vissie gehad het...
Happy Birthday 2 you!!!!! Dis ons gesinstradisie om die Gelukkige Verjaardaglid met 'n koek en kerse douvoordag wakker te sing..heel duidelik het hy met 'n "tjoklit"gesiggie gaan slaap!
Baie beindruk met hierdie "Memo"!
klaar gebad en ek hou nog steeds partytjie!!!
vat so sussie!
en mamma...
die volgende dag en ek verjaar nog steeds!
Dankie Lani!!!

5 comments:
Oooo nee Greg assseblief jy sal hier moet ferm wees, jy kan dit nie aan Crispen doen om daardie blou hemp te dra nie. Dit kan hom vir die res van sy lewe skaad.
Haai ouens... ek het skandelik vergeet van Crispin se verjaardag. GELUK klein maanetjie. GROOT druk vir jou en sommer baie liefde!!! Praat van mosterd na die maal. Ek mis julle ouens baie. Julle sal die nuwe babahond moet kom kyk as hy eers hier is.
Hello julle dit gaan goed hier. Hoop dit gaan goed by jul ook?
Liefde en groete vir almal
Johan en Sebil
Hi Julle, Waar is die vars foto's?????
Ons mis om oor julle te lees. Crispin, ek het nog nooit 'n mooier hemp gesien nie. Dra hom met trots, ou seun.
Liefde, T Annatjie
Sloans
Ek's bekommerd dat julle weer die paswoord gaan vergeet. Laat bietjie hoor van julle, mens kan g'n niks so besig wees nie - dis nie goed vir 'n mens nie.
Liefde
Post a Comment