Friday, 28 September 2007

26 September! Crispin Verjaar!

Crisi wou 'n vissie gehad het...

Happy Birthday 2 you!!!!! Dis ons gesinstradisie om die Gelukkige Verjaardaglid met 'n koek en kerse douvoordag wakker te sing..heel duidelik het hy met 'n "tjoklit"gesiggie gaan slaap!


Baie beindruk met hierdie "Memo"!

BLAAS!!!
nou vir geskenkies oopmaak! Dankie Lien!
Dankie Bokkie!
gou-gou tyd vir speel voor skool! my skoolmaats...



my kaartjie...
terug by die huis...LEKKER!
klaar gebad en ek hou nog steeds partytjie!!!

vat so sussie!

en mamma...

die volgende dag en ek verjaar nog steeds!

Dankie Lani!!!

Dis dieselfde blou as my Pa se hemp, maar heel duidelik is my Pa NIE beindruk nie...is dit dalk die "bul" op die hemp????

*******************************************

5 comments:

Anonymous said...

Oooo nee Greg assseblief jy sal hier moet ferm wees, jy kan dit nie aan Crispen doen om daardie blou hemp te dra nie. Dit kan hom vir die res van sy lewe skaad.

Anonymous said...

Haai ouens... ek het skandelik vergeet van Crispin se verjaardag. GELUK klein maanetjie. GROOT druk vir jou en sommer baie liefde!!! Praat van mosterd na die maal. Ek mis julle ouens baie. Julle sal die nuwe babahond moet kom kyk as hy eers hier is.

Anonymous said...

Hello julle dit gaan goed hier. Hoop dit gaan goed by jul ook?

Liefde en groete vir almal

Johan en Sebil

mensesondergrense said...

Hi Julle, Waar is die vars foto's?????
Ons mis om oor julle te lees. Crispin, ek het nog nooit 'n mooier hemp gesien nie. Dra hom met trots, ou seun.
Liefde, T Annatjie

Anonymous said...

Sloans

Ek's bekommerd dat julle weer die paswoord gaan vergeet. Laat bietjie hoor van julle, mens kan g'n niks so besig wees nie - dis nie goed vir 'n mens nie.

Liefde