Baie geluk met jou verjaardag Celandre. Ons bid dat ons nog baie sulke lekker oggende gaan hê. Mag die Here jou ryklik seën op jou spesiale dag.
Die koek is gebak en reg
Sukkel-sukkel word sy stadig aan wakker......
...En toe sneuwel die kerse!!!!
Nou is sy wakker en dis net "smiles" hoor.
Daar is altyd tyd vir 'n gesins foto...nê Crispin??
Nou skool toe en werk toe!

1 comment:
Hoop jy het lekker verjaar, Meisiekind. Ons sien uit na julle kuier. Ons kan al die dae begin aftel. Liefde, Oom Pieter en Tannie Annatjie
Post a Comment