Baie Geluk met jou Verjaardag Crispin!
.....mmm boeke is sy gunsteling!!
ons dut so bietjie voor die partytjie-diere kom..
dit het nogal oefening gekos om hierdie 3 vingertjies so te kan ophou!
...die partytjie-diere!!!!
...een, twee, drie ...BLAAS!!! Sonet wil ook saamblaas
almal verkeer "vreetsaam"...
..wat is 'n partytjie sonder ROOI roomys??? 'n partytjie sonder rooibekkies!
Baie Dankie Almal, dit was 'n baaaaaaaaaaaaaaaaie lekker dag!

5 comments:
Baie geluk Crispin!!!
Pragtige verjaarsdagkoek en hy lyk te cute waar hy lê en doe-doe!!!
Daar is soveel moeite met sy partytjie gedoen ek is mal oor die rooi kleur en karre!
Baie geluk ook aan julle met julle groot seun se verjaarsdag!
x x
Dit was groot pret kan ek sien!!
Oulike verjaarsdagkoek Vicky of het Greg dit gebak? :-)
So vrolike klomp met sulke lekker eetgoed en mniskien volgende jaar 'n klein woef ook. Loer bietjie hoe het die Chihuahua tweeling een geword:-)
Ag jittetjie mense!!! Hy en Ouboet sal groot vriende wees... Pure Lightning!!!
Baie geluk met jou verjaarsdag die maand Chrispin........... Dis darem lekker om elke maand te verjaar. Hoop jy kry elke keer 'n persent.
Liefde Sebil
Post a Comment