Monday, 13 August 2007

Gerrit en Roleen, BAIE GELUK MET JUL HUWELIKSHERDENKING!!!

15 Augustus
*******************
*********************

Dit REEN!!!


as die lug net 'n reukie van reen het is ons kinders buite besig om hulle reendans uit te voer vir nog meer...


dis nogal 'n gedoente om te aanskou hoor!!! was julle al ooit so bly vir reen???


elke reenbui, maak nie saak in watter deel van die wêreld.. hoeveel druppels of of millimeters val nie...vir hulle is dit elke keer soos hulle eerste reen!

die nattigheid, sand en WOESTE winde sit hulle nie af nie


AAAAAAh dit was nou lekker nat !!!


**********************************

1 comment:

Anonymous said...

Hoe kan julle reen kry en nie ons nie?